Advertisement
Online ApplicationUniversity ProspectusUniversity Registration Dates
University CoursesApplication RequirementsContacts of All Schools in SA
Late ApplicationLate RegistrationUniversity Application Checklist

Stellenbosch University Koshuis

Advertisement

Stellenbosch University Koshuis, Die Universiteit Stellenbosch kan sowat 6 500 studente in omtrent 27 Stellenbosse universiteitskoshuise en ander universiteitsblyplekke huisves. Op die Tygerbergkampus is daar vyf koshuise wat ongeveer 1 000 studente van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe kan huisves. Die meeste Maties wat op dié twee kampusse klasloop (die Universiteit het meer as 30 000 studente) maak dus gebruik van privaat akkommodasie soos kamers of woonstelle in Stellenbosch en die omliggende omgewing.

Studente wat in enige van hierdie koshuise geplaas word, is onder die toesig van die koshuis se Inwonende Hoof, wat op sy/haar beurt bygestaan word deur huiskomiteelede. Elke koshuis neem ook deel aan die mentorprogram. Mentors is senior studente wat in koshuise en Privaat Studente Organisasies (studente wat privaat bly) aangestel word om nuwelingstudente te help aanpas by die universiteitslewe. Elke nuwelingstudent kan toegang tot ʼn mentor verkry. Die mentor speel reeds tydens die verwelkomingsperiode ʼn belangrike rol met algemene hulpverlening rondom universiteitslewe-navrae en psigososiale ondersteuning. Die nuwelingstudente het ook hierdeur die geleentheid om by die Welweesprogram van die Universiteit in te skakel wat ten doel het om hul welwees dwarsdeur die jaar te bevorder.

Koshuisfasiliteite

Advertisement
Advertisement

  • Elke kamer het ‘n netwerkpunt wat jou toegang bied tot die Universiteit se netwerk, elektroniese inligtingsbronne, die Internet en e-leerhulpmiddels. Bring dus gerus jou eie rekenaar saam.
  • Wasgeriewe
  • ‘n Gemeenskaplike woonkamer om in te kuier, televisie te kyk, of om sommer net te ontspan
  • Al die vroue- en party van die manskoshuise het ‘n gemeenskaplike en/of privaat sitkamer waar besoekers ontvang en onthaal kan word.
  • Die meeste koshuise het ‘n pragtige binnehof en/of tuin vir ontspanning.
VOORGRAADSE VROUE KOSHUISE (STELLENBOSCH KAMPUS)VOORGRAADSE MANS KOSHUISE (STELLENBOSCH KAMPUS)VOORGRAADSE GEMENGDE KOSHUISE (PER VLOER) (STELLENBOSCH KAMPUS)
Erica Harmonie Hee​mstede Huis ten Bosch Irene Lydia Minerva Monica Nemesia Nerina Serruria Sonop  Dagbreek
 Eendrag
 Helderberg
 Helshoogte
 Huis Marais
 Huis Visser
 Majuba
 Simonsberg
 Wilgenhof
 Goldfields
 Metanoia
 Huis Neethling
SENIOR KOSHUISE 
(STELLENBOSCH KAMPUS)
GEAFFILIEERDE PRIVAATKOSHUISE 
(STELLENBOSCH KAMPUS))
 TYGERBERG KAMPUS
 Lobelia
 Concordia
 Huis MacDonald
 Huis de Villiers
 Botmashoogte
 Russel Botman House
 Academia
 Nooitgedacht
 Huis Francie van Zijl​
 Hippokrates
 Meerhoff
 Kerkenberg​
 Ubuntu House